Skip to main content
  • free

    Life giving resources. Faithfully delivered.

    FREE delivery on orders over £10

  • UK

    Serving over 2 million Christians in the UK

    with Bibles, Books and Church Supplies

  • Church

    Our Buy-Now-Pay-Later accounts used

    by over 4,000 UK Churches & Schools

  • Excellent 4.8 out of 5

    Trustpilot

I For Isobel

[Paperback]

by Kate Macdonell

    • Author

      Kate Macdonell

    • Book Format

      Paperback / softback

    • Publisher

      Insight Publications

    • Published

      December 2002

      Read full description

      Today's Price

      £5.39


      Available - Usually dispatched within 4 days


      • Paypal
      • Google Pay
      • Apple Pay
      • Visa
      • Mastercard
      • Amex

      I For Isobel

      Today's Price £5.39



      Product Description

      Kinders in die Bybel

      "Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My toe te kom nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele." Met hierdie woorde het Jesus aangedui dat Hy nie net vir grootmense gekom het nie, maar Hy het ook vir die kinders van hierdie w reld gekom.

      Hierdie boek bevat talle voorbeelde van kinders in die Bybel en hoe hulle opgegroei het en opgevoed is, hetsy dit vir die Here was, of weg van die Here af. Dit bevat ook wyse raad oor hoe ʼn kind wat opgroei in die Naam van die Here behoort te dink, doen en leef, asook oor die gevare wat in die w reld bestaan om kinders weg te rokkel van die Here en van die evangelie van Jesus Christus af.

      Verder word daar ook aangedui hoe God in baie van die kinders se lewens ingegryp het om hulle op spesifieke maniere voor te berei vir hulle grootmenslewe waar hulle sekere take gekry het om te werk in die Koninkryk van God en die w reld voor te berei vir die evangelie van Jesus Christus.

      Die skrywer se wens is dat ons kinders ook so opgevoed mag word dat hulle lewens ʼn lewe tot eer van Ons Here Jesus Christus sal wees, maar bowe-al dat daar ook kinderstemme mag opklink wat Sy lof en eer sal besing.

      Kinders in die Bybel sal vir beide kinders en hulle ouers van onskatbare waarde wees vir leiding in die Christelike opvoeding asook om ons te herinner daaraan hoeveel God kinders na waarde skat en hoe God ook kinders in sy Koninkryk wil gebruik.

      Specification

      • Author

        Kate Macdonell

      • Book Format

        Paperback / softback

      • Publisher

        Insight Publications

      • Published

        December 2002

      • Weight

        134g

      • Dimensions

        152 x 2 x 5 mm

      • ISBN

        9781920693114

      • ISBN-10

        1920693114

      • Eden Code

        5661732

      More Information

      • Author/Creator: Kate Macdonell

      • ISBN: 9781920693114

      • Publisher: Insight Publications

      • Release Date: December 2002

      • Weight: 134g

      • Dimensions: 152 x 2 x 5 mm

      • Eden Code: 5661732


      Product Q+A

      Ask a Question

      Recently Viewed