Excellent4.8 out of 5On Trustpilot
  1. Christian Books/
  2. Christian Living

Bookmark this item

Sprei Jou Vlerke En Vlieg

  • Paperback
  • 118 pages
  • Publisher: Kwarts Publishers
  • 14 x 21.6 x 0.8 cm

£4.78

Available - Usually dispatched within 4 days

Buying for a school or church? Upgrade to a FREE Eden Plus Account

Bookmark this item

Die mens het nog altyd die begeerte gehad om te kan vlieg. Na vele mislukte pogings deur die eeue heen het tegnologie so gevorder dat die lugruim vandag gevul is met vliegtuie van alle groottes en tipes. Om te vlieg is nie meer buite die mens se bereik nie, en die geleentheid is daar om hoog bo die wolke te kan sit en uitkyk oor die horison terwyl 'n vaardige vlie nier in beheer is.In hierdie boek, bespreek die skrywer 'n mens se geestelike en persoonlik groei aan die hand van vergelykings met verskeie aspekte van lugvaartkunde. God het 'n vlugplan vir elkeen van ons se lewe, en hierdie vlugplan is bevat in die Bybel. Die oomblik as jy Hom as jou Verlosser aanneem, het jy 'n eersteklaskaartjie na die ewigheid saam met God en Jesus. Maar baie keer dra ons onnodige bagasie saam met ons wat die reis vergemoeilik. Treffende vergelykings word getref wat die leser sal laat dink oor hoe wonderlik God vir ons die pad gelykmaak en in elke behoefte voorsien.

  • Title

    Sprei Jou Vlerke En Vlieg

  • Author

    Sanna Van Der Walt

  • Book Format

    Paperback / softback

  • Publisher

    Kwarts Publishers

  • Published

    February 2021

  • Weight

    159g

  • Page Count

    118

  • Dimensions

    14 x 21.6 x 0.8 cm

  • ISBN

    9781776056910

  • ISBN-10

    1776056914

  • Eden Code

    5703461

Ebury Vine Ad